Verdagte 504
R295,00
Elsabé Welman
Description
Die boek handel oor Ben Kirsten, ‘n ingenieur wat te midde van die Israel-Hamas-oorlog as ‘n spioen deur die Mossad gejag word. Hy vlug kaalvoet deur die Negevwoestyn en beland in ‘n gebroke dorpie, waar hy ‘n Suid-Afrikaanse dokter (Elna) ontmoet wat na oorlogswesies omsien.
Dit is ‘n verhaal van vlug, geloof en oorlewing terwyl hy uiteindelik sonder dokumente suidwaarts probeer vlug na Kaapstad toe.





