Maalvleis
R250,00
Kalf Grobler
Description
Die doel met hierdie Maalvleis-stories is om n gesonde, willekeurige alternatief te skep vir al die ongesonde sielskos wat ons elke dag so onwillekeurig inkry.
Dis 40 lewens stories wat deur Kalf Grobler geskryf is, iets uit sy eie lewe.





