Deur Nebula Nege
R130,00
Francios Verster
Description
In Deur na Nebula Nege deur Francois Verster verkeer die mensdom in die nabye toekoms op hul laaste bene ná vernietiging deur robotte en hebsug. Om te oorleef, onderneem elite verkenners ‘n desperate missie deur ‘n deurgang na ‘n ander dimensie, wat karakters soos Wilf Beaudin en Leia Vestra betrek by ‘n gevaarlike soektog


