Book Launch: 6 Sep 2025
Share Event
You're Invited
Poetry Festival at Sunset Books
📍 Location: Sunset Books, 73 Beach Road, Strand
📅 Date: 6 Sep 2025
⏰ Time: 14:00 – 15:30
🎟️ RSVP: 068 385 2563

“Dienaar van die waarheid” deur MC Botha en
“Die goue lint” deur Elize Rowan
Beide hierdie boeke bied kultuur historiese perspektiewe op verskeie Suid Afrikaanse families en die soektog na die skrywers se oorsprong. Moet dit nie misloop nie!
✨ What to expect:
– Ontmoet twee plaaslike skrywers
– Komplimentere glasie wyn
– Gratis boek praatjie
– Heerlike koffie en koek te koop
Sien julle daar